Kansellasies: Geen persoon mag die terrein verlaat gedurende die fees nie. Alle noodgevalle sal op 'n direkte basis hanteer word en 'n whatsapp lyn word beskikbaar gestel vir bywoners asook ouers om kontak mee te maak, indien nodig - Enige geldige kansellasies sal op 'n tydperk basis hanteer word bv. geen terugbetaling 10 dae voor die fees nie
