Skip header
Yonder Hartsfees Donderdag
Yonder Hartsfees NPC
Yonder Hartsfees Donderdag

Yonder Hartsfees Donderdag

Every heart tells a story...
09/04/2025
Thu 9:00 AM
Hendrik van der Bijl Road
Kimdustria
8301 Kimberley
South Africa
The sale has ended

Sluit by ons aan vir ons Jaarlikse Fondsinsameling ter ondersteuning van mense wat met 'n gestremdheid leef. Hierdie spesiale dag word deur mense met gestremdhede aangebied vir die breë gemeenskap – ’n dag van insluiting, hoop en saamwees.

Dit is die grootste en gewildste gebeurtenis in die Noord-Kaap, en alle fondse gaan direk aan persone met intellektuele gestremdhede. Jou ondersteuning maak regtig ’n verskil!

Kinders onder 6 jaar Adminfooi R5.00 online en R10.00 by hek.

Gratis parkering en toiletgeriewe is beskikbaar.

Verbode Items:

  • Wapens
  • Dwelms
  • Troeteldiere
  • Koelhouers
  • Kos van buite die geleentheid
Yonder Hartsfees Donderdag
Hendrik van der Bijl Road
The sale has ended
09/04/2025
Thu 9:00 AM
Hendrik van der Bijl Road
Kimdustria
8301 Kimberley
South Africa

Yonder Hartsfees NPC

Every heart tells a story...

Other events of Yonder Hartsfees NPC