Skip header
Vlerkfees 2 Augustus 2025
Vlerkfees
Vlerkfees 2 Augustus 2025

Vlerkfees 2 Augustus 2025

08/02/2025
Sat 12:00 PM
Hoerskool Zeerust
40b Jean Straat
2865 Zeerust
South Africa
The sale has ended

Op 2 Augustus 2025, vlieg ons hoog met die heel eerste Vlerkfees Extravaganza, in Zeerust.

Kom kuier saam met Appel, Jay, Lianie May, Fatman, Pieter Smith, Riaan Van Rensburg en Rita Li.

Ons vier Afrikaans, ‘n 100 jaar se bestaan met propvol vermaak en musiek in Afrikaans, saam met van die land se bestes.

Kinders onder 13 - R0 Entry Fee.

Hekke maak oop 11:00. Vlerkfees begin 12:00.

Slegs kaart transaksies op die dag – Geen kontant fasiliteite beskikbaar nie.

Parkeerkaartjies sal by die hek beskikbaar wees.

Verbode Items:

  • Alkohol
  • Koeldrank
  • Kos
  • Sambrele en Gazebos
  • Wapens van enige aard
  • Sirenes van enige aard
  • Toegelate Items:

  • Kamp stoele
  • Hoede en sonskerm
  • Piekniek komberse

Vlerkfees en verwante of geaffilieerde entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verliese, ongerief of skade wat op enige wyse gely of ervaar word, as gevolg van enige aktiwiteite wat met Vlerkfees 2025 verband hou, nie. Kaartjie-aankope en bywoning is heeltemal op eie risiko.

Vlerkfees 2 Augustus 2025
Hoerskool Zeerust
The sale has ended
08/02/2025
Sat 12:00 PM
Hoerskool Zeerust
40b Jean Straat
2865 Zeerust
South Africa

Other events of Vlerkfees