
Steve Hofmeyr Live
05/17/2025
Sat 7:00 PM
Bosjol Multi Sports Arena
Bosjol Multi Sports Arena
1210 Nelspruit
South Africa
The sale has ended
Sluit by ons aan vir 'n gesellige aand saam met Steve Hofmeyr by Bosjol Multi Sports Arena op
Saterdag, 17 Mei 2025!
Gryp 'n paar vriende, bring 'n gemaklike kampstoel vir die boude, kry ’n glasie wyn en iets om te eet by ons kosstalletjies en geniet ’n aand vol nostalgie op reis saam met Steve deur sy kleurreike loopbaan.
Geen eie alkohol word toegelaat nie.
Kaartjies vlieg, so kry joune vandag nog!
Date
May17
Steve Hofmeyr Live
Bosjol Multi Sports Arena
The sale has ended
05/17/2025
Sat 7:00 PM
Bosjol Multi Sports Arena
Bosjol Multi Sports Arena
1210 Nelspruit
South Africa


