Skip header
Klub 600 - Seisoen Parkering
KLUB 600
Klub 600 - Seisoen Parkering

Klub 600 - Seisoen Parkering

Verkope maak 1 Maart 2025 oop
Start
01/01/2025
Wed
End
12/31/2025
Wed
Afrikaanse Hoër Seunskool
1 Lynnwood Rd, Pretoria
from ZAR 2,000.00
Sale starts soon

KLUB 600- PARKEERKAARTJIE - TERME EN VOORWAARDS

R2000.00 per seisoen-parkeerkaartjie.

• Slegs een parkeerkaartjie per lidmaatskap.

• Parkeerkaartjie is slegs beskikbaar vir opbetaalde lede.

• Die kaartjie moet by die hek skandeer word om toegang tot die terrein te kry.

• Die kaartjie gee die reg tot gebruik van een parkeerplek aan die draer daarvan aan die suidekant van die A-rugbyveld, binne die skoolterrein.

• Dit is slegs geldig vir die parkering van een passasiers-voertuig of bakkie. Die aangrensende ruimte mag nie as sosiale area gebruik word nie - geen gazebo, braaier of kampstoele word toegelaat nie.

Geen drank word op die skoolterrein toegelaat nie.

• Klub 600 aanvaar geen aanspreeklikheid in gevalle waar wedstryde gekanselleer word, of wanneer toeskouers nie toegelaat word nie. Daar sal geen terugbetaling gemaak word nie

• Klub 600 aanvaar geen aanspreeklikheid vir diefstal en/of skade aan voertuie nie.

• Die kaartjies is slegs geldig vir Affie-rugby tuiswedstryde, maar nie vir die Noord-Suid Toernooi, Francois Swart Toernooi, ander buite-toernooie of wedstryde op Loftus nie.

AFFIE TUISWEDSTRYDE:

AFFIE WEDSTRYDE:

15 Maart 2025 - Helpmekaar (Tuis)

26 April 2025 - Garsfontein (Tuis)

21 Mei 2025 - Springs Boys's High (Tuis) - D tot F spanne

24 Mei 2025 - KES (Tuis)

26 Julie 2025 - Maritzburg College (Tuis)

2 Augustus 2025 - Waterkloof (Tuis)

9 Augustus 2025 - PBHS (Tuis)

Tickets start at
ZAR 2,000.00
Klub 600 - Seisoen Parkering
Afrikaanse Hoër Seunskool
Sale starts soon

Start
01/01/2025
Wed
End
12/31/2025
Wed
Afrikaanse Hoër Seunskool
1 Lynnwood Rd, Pretoria
from ZAR 2,000.00

Other events of KLUB 600