
Piekniek Onder die Sterre met Steve!
04/19/2026
Sun 7:00 PM
De Vines
Unit 1; Farm 501/8, Vryheid Farm; R45
7646 Paarl
South Africa
from ZAR 215.00
The sale has ended
Kom geniet ’n onvergeetlike aand onder die sterre saam met Steve Hofmeyr. Bring jou eie kampstoel en ontspan terwyl jy sy musiek in ’n buitelug-omgewing geniet.
Hekke maak reeds 12:00 oop
Elkeen moet sy eie stoel / kampstoel bring
Gratis toegang vir kinders van 0–5 jaar. Parkering is beskikbaar en gratis. Die perseel is toeganklik vir persone met gestremdhede.
Kleredrag:
- Informeel
Verbode Items:
- Wapens
- Dwelms
- Diere
- Gazebos
- Eie kos en drank
Toegelate Items:
- Eie kampstoel
Date
Apr19
Tickets start at
ZAR 215.00
Piekniek Onder die Sterre met Steve!
De Vines
The sale has ended
04/19/2026
Sun 7:00 PM
De Vines
Unit 1; Farm 501/8, Vryheid Farm; R45
7646 Paarl
South Africa
from ZAR 215.00


