Skip header
Oppibult - Dirk vd Westhuizen
Dros Alberton
Oppibult - Dirk vd Westhuizen

Oppibult - Dirk vd Westhuizen

Dros Alberton
05/29/2026
Fri 8:00 PM
Dros Alberton
2 Ring Rd W, New Redruth, Alberton
1449 Pretoria
South Africa
from ZAR 200.00

Dirk vd Westhuizen regstreeks aangebied deur OPPIBULT. Ons à-la-carte spyskaart sal beskikbaar wees, maar nie tydens die vertoning nie. Alle kosbestellings moet een uur voor die aanvang van die vertoning geplaas word. Geen kosbestellings sal na 19h00 aanvaar word nie om vinnige aflewering voor die vertoning te verseker. ’n Kontantkroeg binne die venue sowel as op die mezzanine-vlak sal beskikbaar wees. NB! Dit is ’n selfdiens-kontantkroeg.

Vrydag, 29 Mei 2026

Tyd - 20h00

NB! Geen kosbestellings sal na 19h00 aanvaar word nie

🎟️ Kaartjies: R200

📞 Navrae: 083 280 9036

Tickets start at
ZAR 200.00
Oppibult - Dirk vd Westhuizen
Dros Alberton
05/29/2026
Fri 8:00 PM
Dros Alberton
2 Ring Rd W, New Redruth, Alberton
1449 Pretoria
South Africa
from ZAR 200.00

Other events of Dros Alberton