Skip header
Left Sleeve - Kies my aspris
Twin Trees Restaurant
Left Sleeve - Kies my aspris

Left Sleeve - Kies my aspris

06/13/2026
Sat 7:00 PM
Twin Trees Restaurant
29 Lang Straat, Bergsig
6525 Groot Brakrivier
South Africa
from ZAR 200.00

Left Sleeve - Kies my aspris.💫

Sluit by ons aan vir 'n baie spesiale aand saam met die talentvolle Left Sleeve. Sy lewenspad as storieverteller en herstelde verslaafde word pragtig geweef in sy vertonings.

As jy hou van ware stories wat inspireer en diep aan die hart raak, mag jy hierdie geleentheid nie misloop nie.

Om die winterkoue te verdryf, is 'n heerlike sop en sherry by die kaartjieprys ingesluit! 🍲🍷

Saterdag, 13 Junie 2026

19h00

R200 p.p. (Insluitend sop en sherry)

Tickets start at
ZAR 200.00
Left Sleeve - Kies my aspris
Twin Trees Restaurant
06/13/2026
Sat 7:00 PM
Twin Trees Restaurant
29 Lang Straat, Bergsig
6525 Groot Brakrivier
South Africa
from ZAR 200.00

Twin Trees Restaurant

We believe that good food is best enjoyed with good company. That's why we host a variety of events where you can gather with family and friends to enjoy our delicious dishes. From live performances to our annual Food and Wine Festival, there's always something exciting happening at Twin Trees.

Other events of Twin Trees Restaurant