Skip header
Klub 600 - Lede Aansluiting / Hernuwing
KLUB 600
Klub 600 - Lede Aansluiting / Hernuwing

Klub 600 - Lede Aansluiting / Hernuwing

Start
01/01/2025
Wed
End
12/31/2025
Wed
Afrikaanse Hoër Seunskool
1 Lynnwood Rd, Pretoria
from ZAR 600.00

Ledegelde sluit die volgende in:

* 10% Korting op die huur van Klub 600 vir funksies

* 10 Krediete vir elke R100 wat gelaai word op 'n betaalde lid se lidmaatskap kaart

LET WEL:

Ander Klub voordele is - slegs as lede geld opbetaal is vir die jaar

* Ontvang van inligting en kommunikasie per Whatsapp broadcast groep of per Whatsapp gemeenskapsgroep en per e-pos.

* Die reg om parkering vir die rugby-seisoen te koop - Neem kennis slegs 80 parkeerkaartjies beskikbaar vir die seisoen en sal werk op 'n "first come first served" basis.

* Bestuursdeelname

AFFIE WEDSTRYDE:

27 Februarie 2025 - Proewe

28 Februarie 2025 - Proewe

3 Maart 2025 - Proewe

4 Maart 2025 - Proewe

5 Maart 2025 - Proewe

8 Maart 2025 - Diamantveld (Weg)

15 Maart 2025 - Helpmekaar (Tuis)

18 Maart 2025 - HTS John Vorster (Weg) - 4de tot 6de span, C & D spanne

19 Maart 2025 - St. Alban's (Weg) - 7de tot 9de span, D tot E span

29 Maart tot 2 April 2025 - (Weg) NoordSuid/Camp Discovery (3de,4de, C & D spanne) / Jean de Villiers (0/16 rugbyfees)

1 tot 5 April 2025 - Francois Swart 0/15 rugbyweek (Tuis)

2 tot 5 April 2025 - Grey College 0/14 toernooi (Weg)

12 April 2025 - Paarl Gimnasium (Weg)

16 April 2025 - Curro Hazeldean (Weg) - 10de en F spanne.

19 tot 21 April 2025 - KES Easter Fesitval (Weg)

26 April 2025 - Garsfontein (Tuis)

1 tot 4 Mei 2025 - Wildeklawer (Weg)

1 tot 4 Mei 2025 - Rolyn Bergsigsportfees (Weg) - 3de, 4de, C- en D-spanne.

17 Mei 2025 - Grey College (Weg)

21 Mei 2025 - Springs Boys's High (Tuis) - D tot F spanne

24 Mei 2025 - KES (Tuis)

31 Mei 2025 - Jeppe (Weg)

26 Julie 2025 - Maritzburg College (Tuis)

2 Augustus 2025 - Waterkloof (Tuis)

9 Augustus 2025 - PBHS (Tuis)

WHATSAPP GEMEENSKAPSGROEP:

https://chat.whatsapp.com/Fbn5VTkAE7PLww0HAMqyaW(opens in a new tab)

Tickets start at
ZAR 600.00
Klub 600 - Lede Aansluiting / Hernuwing
Afrikaanse Hoër Seunskool
Start
01/01/2025
Wed
End
12/31/2025
Wed
Afrikaanse Hoër Seunskool
1 Lynnwood Rd, Pretoria
from ZAR 600.00

Other events of KLUB 600