Skip header
kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap NAWEEK
Trio Events Trust
kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap NAWEEK

kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap NAWEEK

03/13/2026
Fri
Moreson Plaas
Malmesbury
7600 Western Cape
South Africa
from ZAR 90.00
The sale has ended

Die kykNET Buite Ekspo word baie suksesvol aangebied sedert 2011 in die Wes Kaap (Môreson Plaas, Malmesbury), Limpopo (Sondela Nature Reserve & Spa, Bela-Bela), Suid-Kaap (ATKV-Hartenbos) en vanaf 2026 in Namibië (Wanderers Sportgronde, Windhoek).

Dit is primêr ‘n buitelewe produk ekspo wat die heel nuutste produkte uitstal in die 4x4, kampering en buitelewe bedryf en wat in ‘n formaat aangebied word vir die hele familie, oud en jonk. Uitstallers stal hul produkte uit soos wat dit in werklike omstandighede gebruik sal word in ‘n veilige plaas atmosfeer en daar is talle opwindende aktiwiteite wat aangebeid word by hierdie geleentheid – of jy nou 8 of 80 is!

Kindervermaak, pretpark, 4X4- en adrenalien ervarings saam met ervare bestuurders van puik handelsmerke, braai kompetisies, helikopter ritte, kunstenaars wat optree, feeskos, wyntuin, biertuin en kroe

Tickets start at
ZAR 90.00
kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap NAWEEK
Moreson Plaas
The sale has ended
03/13/2026
Fri
Moreson Plaas
Malmesbury
7600 Western Cape
South Africa
from ZAR 90.00

Other events of Trio Events Trust