Skip header
kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap NW
Trio Events Trust
kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap NW

kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap NW

- NAWEEK
10/03/2025
Fri 12:00 PM
ATKV Amfiteater
Majuba Avenue
6520 Hartenbos
South Africa
from ZAR 70.00
The sale has ended

Die kykNET Buite Ekspo word baie suksesvol aangebied al sedert 2011 in Limpopo en in die Wes Kaap asook meer onlangs in die Suid-Kaap.

Dit is primêr ‘n buitelewe produk ekspo wat die heel nuutste produkte uitstal in die 4x4, kampering en buitelewe bedryf en wat in ‘n formaat aangebied word vir die hele familie, oud en jonk. Uitstallers stal hul produkte uit soos wat dit in werklike omstandighede gebruik sal word in ‘n veilige plaas atmosfeer en daar is talle opwindende aktiwiteite wat aangebeid word by hierdie geleentheid – of jy nou 8 of 80 is!

Kindervermaak, pretpark, 4X4- en adrenalien ervarings saam met ervare bestuurders van puik handelsmerke, braai kompetisies, helikopter ritte, kunstenaars wat optree, feeskos, wyntuin, biertuin en kroeë.

Tickets start at
ZAR 70.00
kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap NW
ATKV Amfiteater
The sale has ended
10/03/2025
Fri 12:00 PM
ATKV Amfiteater
Majuba Avenue
6520 Hartenbos
South Africa
from ZAR 70.00

Other events of Trio Events Trust