Skip header
kykNET Buite Ekspo Limpopo SUN
Trio Events Trust
kykNET Buite Ekspo Limpopo SUN

kykNET Buite Ekspo Limpopo SUN

- SUNDAY
07/27/2025
Sun 9:00 AM
Sondela Nature Reserve and Spa
Farm Tweefontein, Warmbaths
0480 Bela-Bela
South Africa
The sale has ended

Die kykNET Buite Ekspo word baie suksesvol aangebied al sedert 2011 in Limpopo (Sondela Nature Reserve & Spa, Bela-Bela) en in die Wes Kaap (Môreson Plaas, Malmesbury) asook meer onlangs in die Suid-Kaap (ATKV-Hartenbos).

Dit is primêr ‘n buitelewe produk ekspo wat die heel nuutste produkte uitstal in die 4x4, kampering en buitelewe bedryf en wat in ‘n formaat aangebied word vir die hele familie, oud en jonk. Uitstallers stal hul produkte uit soos wat dit in werklike omstandighede gebruik sal word in ‘n veilige plaas atmosfeer en daar is talle opwindende aktiwiteite wat aangebeid word by hierdie geleentheid – of jy nou 8 of 80 is!

Kindervermaak, pretpark, 4X4- en adrenalien ervarings saam met ervare bestuurders van puik handelsmerke, braai kompetisies, helikopter ritte, kunstenaars wat optree, feeskos, wyntuin, biertuin en kroeë.

Kinders 6 jaar oud en jonger: Toegang Gratis

kykNET Buite Ekspo Limpopo SUN
Sondela Nature Reserve and Spa
The sale has ended
07/27/2025
Sun 9:00 AM
Sondela Nature Reserve and Spa
Farm Tweefontein, Warmbaths
0480 Bela-Bela
South Africa

Other events of Trio Events Trust