Skip header
kykNET Buite Ekspo Limpopo NW
Trio Events Trust
kykNET Buite Ekspo Limpopo NW

kykNET Buite Ekspo Limpopo NW

- NAWEEK
07/24/2026
Fri 12:00 PM
Sondela Nature Reserve and Spa
Farm Tweefontein, Warmbaths
0478 Bela-Bela
South Africa
from ZAR 80.00

Die kykNET Buite Ekspo word baie suksesvol aangebied al sedert 2011 in Limpopo (Sondela Nature Reserve & Spa, Bela-Bela), in die Wes Kaap (Môreson Plaas, Malmesbury), in die Suid-Kaap (ATKV-Hartenbos) en nou ook in Namibië (Wanderers Sportgronde, Windhoek)

Dit is primêr ‘n buitelewe produk ekspo wat die heel nuutste produkte uitstal in die 4x4, kampering en buitelewe bedryf en wat in ‘n formaat aangebied word vir die hele familie, oud en jonk. Uitstallers stal hul produkte uit soos wat dit in werklike omstandighede gebruik sal word in ‘n veilige plaas atmosfeer en daar is talle opwindende aktiwiteite wat aangebeid word by hierdie geleentheid – of jy nou 8 of 80 is!

Kindervermaak, pretpark, 4X4- en adrenalien ervarings saam met ervare bestuurders van puik handelsmerke, braai kompetisies, helikopter ritte, kunstenaars wat optree, feeskos, wyntuin, biertuin en kroeë.

Kinders 6 jaar oud en jonger: Toegang Gratis

Tickets start at
ZAR 80.00
kykNET Buite Ekspo Limpopo NW
Sondela Nature Reserve and Spa
07/24/2026
Fri 12:00 PM
Sondela Nature Reserve and Spa
Farm Tweefontein, Warmbaths
0478 Bela-Bela
South Africa
from ZAR 80.00

Other events of Trio Events Trust