Klub 600 Parkering - 15 Feb
KLUB 600- VEILIGE PARKERING
TERME EN VOORWAARDS:
• Die kaartjie moet by die hek skandeer word om toegang tot die terrein te kry.
• Die kaartjie gee die reg tot gebruik van een parkeerplek aan die draer daarvan aan die suidekant van die A-rugbyveld, binne die skoolterrein.
• Dit is slegs geldig vir die parkering van een passasiers-voertuig of bakkie. Die aangrensende ruimte mag nie as sosiale area gebruik word nie - geen gazebo, braaier of kampstoele word toegelaat nie.
• Geen drank word op die skoolterrein toegelaat nie.
• Klub 600 aanvaar geen aanspreeklikheid in gevalle waar wedstryde gekanselleer word, of wanneer toeskouers nie toegelaat word nie. Daar sal geen terugbetaling gemaak word nie
• Klub 600 aanvaar geen aanspreeklikheid vir diefstal en/of skade aan voertuie nie.