
Klub 600 2026 - Lede Aansluiting / Hernuwing
Ledegelde sluit die volgende in:
* 10% Korting op die huur van Klub 600 vir funksies
* Afslag op ons borgskap- vennote: Jondo / Haltlock / Megamaster
LET WEL: Klub voordele is - slegs as lede geld opbetaal is vir die jaar
* Ontvang van inligting en kommunikasie per Whatsapp broadcast groep of per Whatsapp gemeenskapsgroep en per e-pos.
* Die reg om parkering vir die rugby-seisoen te koop - Neem kennis slegs 'n sekere hoeveelheid parkeerkaartjies is beskikbaar vir die seisoen en sal werk op 'n "first come first served" basis.
AFFIE WEDSTRYDE:
7 Maart 2026 - Proewe
14 Maart 2026 - HS Waterkloof (Weg)
21 Maart 2026 - Paul Roos Gimnasium (Weg)
27 - 31 Maart 2026 - NoordSuid Toernooi (AHS-velde)
3 - 6 April 2026 - PBHS 125 jaar rugby- toernooi (Weg)
11 April 2026 - Paarl Gim (Tuis)
18 April 2026 - HS Garsfontein (Weg)
24 - 27 April 2026 - Wildeklawer (Kimberley)
9 Mei 2026 - Jeppe (Tuis)
16 Mei 2026 - Grey College (Tuis)
23 Mei 2026 - KES (Weg)
25 Julie 2026 - Maritzburg College (Weg)
1 Augustus 2026 - Noordheuwel (Tuis)
8 Augustus 2026 - PBHS (Weg)
WHATSAPP GEMEENSKAPSGROEP:
https://chat.whatsapp.com/Fbn5VTkAE7PLww0HAMqyaW(opens in a new tab)


