Skip header
KempieFees 2026
Hoërskool Kempton Park
KempieFees 2026

KempieFees 2026

Hoërskool Kempton Park
10/31/2026
Sat 12:00 PM
Promoter Address
H/v Van Riebeeckweg en Firlaan
1619 Kempton Park
South Africa
Welkom by KempieFees 2026!

Op 31 Oktober bring ons ’n dag van gemeenskapsgees, vermaak en pret vir die hele gesin. Geniet kindervermaak, stalletjies en top optredes deur Die Heuwels Fantasties, Steve Hofmeyr, Liezel Pieters en Loufi, met MC Christo Golden.

Moenie dit misloop nie — bring jou familie en vriende!

KempieFees 2026 – waar gemeenskap en uitnemendheid saamkom.

Neem asseblief kennis:

Kinders onder 7 jaar is gratis.

Bring asseblief jou eie kampstoel.

Die volgende word nie toegelaat nie:

Sambrele, Gazebos, Eie kos, Wapens, Dwelms, Troeteldiere, Glas

KempieFees 2026
Promoter Address
10/31/2026
Sat 12:00 PM
Promoter Address
H/v Van Riebeeckweg en Firlaan
1619 Kempton Park
South Africa

Other events of Hoërskool Kempton Park