Skip header
Afrikaans op Toer in Bloemfontein
Afrikaans Op Toer
Afrikaans op Toer in Bloemfontein

Afrikaans op Toer in Bloemfontein

Crazy Werrie, Dodo, Early B, en...
05/30/2026
Sat 3:00 PM
Wietzbaden Brauhaus
6 Abrahamskraal Rd, Fairhaven
9301 Bloemfontein
South Africa

EEN VERGOOG... 6 ANME... 1 MAL KONSERT

Maak reg vir ’n aand waar 6 kunstenaars die verhoog oorneem! Op 31 Mei bring Afrikaans Op Toer vir Bloemfontein ’n unieke live ervaring saam met Crazy Werrie, Dodo, Early B, Brendan Payper, Khaila Mo, en Ultra Mal – plus ’n geheime kunstenaar wat binnekort onthul word.

Dis musiek, kuier en groot oomblikke waar ons in Afrikaans saam sing en jol. Hierdie is nie net nóg ’n konsert nie … dis jou dorp se mense, jou dorp se taal en jou dorp se musiek – alles op een verhoog!

Hekke maak 12:00 oop

Show begin 15:00

Verbode Items

  • Wapens van enige aard
  • Onwettige dwelms of narkotiese middels
  • Glasitems
  • Eie kos en drinkgoed
  • Koelbokse
  • Alkohol wat nie op die perseel aangekoop is nie
  • Verwyderde of beskadigde polsbandjies
  • Oordraagbare polsbandjies
  • Pogings om areas te betree sonder die toepaslike polsbandjie
  • Wanordelike, onrespekvolle of ontwrigtende gedrag

Toegelate Items

  • Kos en drinkgoed wat by gemagtigde kosstalletjies aangekoop is
  • Alkohol wat by die venue aangekoop is (streng 18 jaar en ouer, bewys van ouderdom vereis)
  • Geldige polsbandjie wat te alle tye gedra moet word
  • Persoonlike besittings op eie risiko
  • Kinders, mits onder toesig van ’n verantwoordelike volwassene te alle tye
Afrikaans op Toer in Bloemfontein
Wietzbaden Brauhaus
05/30/2026
Sat 3:00 PM
Wietzbaden Brauhaus
6 Abrahamskraal Rd, Fairhaven
9301 Bloemfontein
South Africa

Other events of Afrikaans Op Toer