
BULLS VS SHARKS - SEMI-FINAAL - 7 JUNIE 2025
PAKKETTE BESKIKBAAR @ R6500.00
SLUIT IN:
- 1 x Tafel (8 persone)
- 8 x Hoofpaviljoen wedstryd kaartjies
- 8 x Braaipakkies
- 2 x Parkeerkaartjies
- 10 x Brandewyn “specials”KLUB 600- PARKEERKAARTJIE
PAKKETTE BESKIKBAAR @ R3500.00 - SLUIT GEEN WEDSTRYD KAARTJIES IN NIE.
SLUIT IN:
- 1 x Tafel (8 persone)
- 8 x Braaipakkies
- 2 x Parkeerkaartjies
- 10 x Brandewyn “specials”
PARKEERKAARTJIES:
- Die kaartjie moet by die hek skandeer word om toegang tot die terrein te kry.
• Die kaartjie gee die reg tot gebruik van een parkeerplek aan die draer daarvan aan die suidekant van die A-rugbyveld, binne die skoolterrein.
• Dit is slegs geldig vir die parkering van een passasiers-voertuig of bakkie. Die aangrensende ruimte mag nie as sosiale area gebruik word nie - geen gazebo, braaier of kampstoele word toegelaat nie.
• Geen drank word op die skoolterrein toegelaat nie.
• Klub 600 aanvaar geen aanspreeklikheid in gevalle waar wedstryde gekanselleer word, of wanneer toeskouers nie toegelaat word nie. Daar sal geen terugbetaling gemaak word nie
• Klub 600 aanvaar geen aanspreeklikheid vir diefstal en/of skade aan voertuie nie.


